Wat as jy nie swanger (pregnant) is nie, maar jy neem in elk geval die medikasie?

Dit wil nie voorkom of dit skadelik is om aborsiepille te neem al is jy nie swanger nie. Die pille het ʼn paar newe-effekte (side-effects). Misoprostol word gewoonlik in nie-swanger (not pregnant) vroue gebruik om swere (ulcers) te behandel en te voorkom.