Waarom moet jy nie ʼn aborsie met pille alleen doen nie en wat as jy dit in elk geval alleen doen?

Indien jy ernstige abnormale newe-effekte (verlengde of erge pyn, bloeding en krampe, koors, naarheid, braking en diarree), sal jy iemand by jou moet hê wat jou kan help om mediese hulp te kan kry.