Wat is ʼn kontra-indikasie en hoe weet jy jy het een?

Kontra-indikasies is kondisies wat dit vir jou onveilig maak om Mifepristone-Misoprostol te gebruik. Jy mag dalk nie weet of jy allergies vir een van die medikasies is nie, maar allergiese reaksies vir hierdie medikasies is baie ongewoon (0,008%). Kontra-indikasies is gewoonlik goed wat jy alreeds oor jouself weet.