Precautions

 

  • When should you not use the medicines?

    You should not use the medicines if:   someone is forcing you to end your pregnancy. you are not sure about wanting to end your pregnancy. the first day of your last menstrual period was more than 10 weeks ago. you have an allergy to Mifepristone, Misoprostol, or… Read more »

  • Wat is ʼn kontra-indikasie en hoe weet jy jy het een?

    Kontra-indikasies is kondisies wat dit vir jou onveilig maak om Mifepristone-Misoprostol te gebruik. Jy mag dalk nie weet of jy allergies vir een van die medikasies is nie, maar allergiese reaksies vir hierdie medikasies is baie ongewoon (0,008%). Kontra-indikasies is gewoonlik goed wat jy alreeds… Read more »

  • Wat is ʼn ektopiese swangerskap (ectopic pregnancy) en hoe weet jy jy het een?

    ʼn Ektopiese swangerskap (ectopic pregnancy) is ʼn ongewone ‘pregnancy’ wat aan die buitekant van die ‘womb’ groei. Dit groei gewoonlik in die fallopius buis. Dit is uiters gevaarlik, want as die swangerskap (pregnancy) te groot groei, kan die buis bars. Dit moet met ʼn operasie of medikasie behandel… Read more »

  • What is an IUD?

    An IUD is a contraceptive, a small coil of about 3 cm inserted by a doctor in the womb to prevent pregnancy. A woman who has a cupper IUD and is pregnant must have an ultrasound because the risk of an ectopic pregnancy is higher. If the ultrasound shows that pregnancy is in the uterus, if possible Read more »

  • Waarom moet jy nie ʼn aborsie met pille alleen doen nie en wat as jy dit in elk geval alleen doen?

    Indien jy ernstige abnormale newe-effekte (verlengde of erge pyn, bloeding en krampe, koors, naarheid, braking en diarree), sal jy iemand by jou moet hê wat jou kan help om mediese hulp te kan kry. Read more »

  • Waarom moet jy binne 60 minute van ʼn hospitaal of ʼn noodhulpsentrum wees wanneer jy die aborsie doen?

    Mediese aborsies kan veilig in ʼn basiese omgewing gedoen word solank daar bystandsdienste beskikbaar is om vroue te behandel indien daar komplikasies is of as die metode onsuksesvol is. Read more »

  • What painkillers can you use?

    NSAID's like Ibuprofen and Diclofenac are the most effective painkillers. If you cannot obtain those, Paracetamol, if available with codeine, or Tylenol (acetaminophen)  also help.  Please read the patient instructions of the package of painkillers you obtained for the maximum doses you can… Read more »