Ek benodig ʼn mediese aborsie met pille.

Het jy ʼn ongewensde swangerskap (unwanted pregnancy)? Hierdie aanlynse (online) mediese aborsie dienste help jou om ʼn veilige aborsie met pille te hê.

Hierdie vraelys plaas jou in kontak met ʼn gelisensieerde dokter wie na al jou inligting sal kyk en vasstel of dit veilig is om ʼn aborsie te doen. Nadat jy die konsultasie (vrae beantwoord het) voltooi het, sal jy ondersoek (check-up) word en die pille sal vir jou gegee word deur die verpleegster wat jou dan weer sal ondersoek (check-up). Die instruksies oor hoe om die aborsie uit te voer, sal na jou foon gestuur word.

ʼn Aborsie met pille in die vroeë stadium van swangerskap (pregnancy) is veilig en veroorsaak nie onvrugbaarheid nie.

Jy kan ʼn aborsie doen met pille by die huis as:

  • jy minder as 9 weke swanger is
  • jy het geen ernstige siektes nie
  • jy woon binne ʼn uur van ʼn hospitaal of kliniek
  • jy het iemand na aan jou wanneer jy die aborsie doen

Wanneer was die eerste dag van jou laaste menstruasie (period)?

Vandag is jy swanger  day ( weke en  dae).

.

ʼn Mediese aborsie werk die beste as die medikasie so vroeg moontlik in die swangerskap (pregnancy) is en mees effektief tot op 70 dae (10 weke) van ‘pregnancy’