Wanneer was die eerste dag van jou laaste menstruasie (period)?

Dink aan watter soort dag dit was: Was dit ʼn naweek of ʼn weeksdag? Was jy by die werk of by die skool of by die huis? Was daar enige tipe van feestelikheid aan die gang – ʼn partytjie of ʼn skoolfunksie?
Kies ʼn maand en ʼn dag asseblief.

Vandag is jy swanger  day ( weke en  dae).

.

ʼn Mediese aborsie werk die beste as die medikasie so vroeg moontlik in die swangerskap (pregnancy) is en mees effektief tot op 70 dae (10 weke) van ‘pregnancy’