Wat is ʼn ektopiese swangerskap (ectopic pregnancy) en hoe weet jy jy het een?

ʼn Ektopiese swangerskap (ectopic pregnancy) is ʼn ongewone ‘pregnancy’ wat aan die buitekant van die ‘womb’ groei. Dit groei gewoonlik in die fallopius buis. Dit is uiters gevaarlik, want as die swangerskap (pregnancy) te groot groei, kan die buis bars. Dit moet met ʼn operasie of medikasie behandel word.
As jy erge, herhaalde pyn aan die een kant van jou onderbuik het, moet jy seker maak dat dit nie ʼn ektopiese swangerskap (ectopic pregnancy) is nie deur ʼn sonar te hê. Indien jy voortdurende, ernstige pyn in jou maag, rug of skouer area ervaar en voel asof jy gaan flou word, mag jy ʼn ektopiese swangerskap (ectopic pregnancy) hê wat gebars het en jy sal dadelik na ʼn hospitaal MOET gaan.
Om aborsiepille te neem affekteer nie ʼn ‘pregnancy’ aan die buitekant van die ‘womb’ nie, maar jy sal nie bloei soos verwag word nadat jy die pille gedrink het nie.