Waarom moet jy binne 60 minute van ʼn hospitaal of ʼn noodhulpsentrum wees wanneer jy die aborsie doen?

Mediese aborsies kan veilig in ʼn basiese omgewing gedoen word solank daar bystandsdienste beskikbaar is om vroue te behandel indien daar komplikasies is of as die metode onsuksesvol is.